Wanhopige liefde

Author:
Dorothy Clark
Format:
Softcover

Now:R135.95
eBucks:eB1360

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Wanhopige liefde

Short description

Dit lyk na die volmaakte ooreenkoms – hierdie gerieflikheidshuwelik met 'n meisie wat hy nie eers ken nie, en ook nie wil ken nie. Justin Randolph, 'n skatryk wewenaar met klein kindertjies, is oortuig dat ware liefde net in feeverhale voorkom.

Long description

Dit lyk na die volmaakte ooreenkoms – hierdie gerieflikheidshuwelik met 'n meisie wat hy nie eers ken nie, en ook nie wil ken nie. Justin Randolph, 'n skatryk wewenaar met klein kindertjies, is oortuig dat ware liefde net in feeverhale voorkom. Die enigste rede waarom hy hierdie huwelik aangaan, is om 'n ma vir sy twee weerlose kinders te kry. Elizabeth Frazier, Justin se voorgenome bruid, gryp die geleentheid aan in 'n poging om weg te kom van die Reginald Burton-Smith wat haar so misbruik. Op 'n vreemde manier trek Justin se afsydigheid haar aan en die lot van die twee kleintjies sonder 'n ma maak haar hart week. Net soos Justin het sy in die huwelik bloot veiligheid gesoek en nie liefde nie. Maar dit is nie hoe dit noodwendig uitwerk nie.

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780796307101
Publication date:
May 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
342

More buying options

View all 1 used from R65.00
Queries
R65.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Tokkie  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Enduring Love
Enduring Love

Author:
Ian McEwan
Now R114.95
(eB 1150)
Mark of the Lion Series Boxed Set: Gift Collection
Mark of the Lion Series Boxed Set: Gift Collection

Author:
Francine Rivers
Now R369.95
(eB 3700)
Asterix in Switzerland: No. 16
Asterix in Switzerland: No. 16

Author:
Rene Goscinny; Goscinny
Now R108.95
(eB 1090)
One Tuesday Morning/Beyond Tuesday Morning
One Tuesday Morning/Beyond Tuesday Morning

Author:
Karen Kingsbury
Now R179.95
(eB 1800)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Wanhopige liefde

Wanhopige liefde

Now:R135.95
eBucks:eB1360
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer