Wat dissipelskap kos

Subtitle:
Buitengewone Christen-wees
Author:
Dietrich Bonhoeffer
Format:
Softcover

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Wat dissipelskap kos

Short description

Gesien teen die agtergrond van die opbou tot die oorlog in Nazi-Duitsland, het hierdie opregte, openhartige neerpen van dissipelskap se prys, 'n kragtige realisme.

Long description

Gesien teen die agtergrond van die opbou tot die oorlog in Nazi-Duitsland, het hierdie opregte, openhartige neerpen van dissipelskap se prys, 'n kragtige realisme. Dit is 'n waterskeidingswerk wat gehalte teologie uit die studeerkamer geruk het binne die storms en stroomversnellings van ongekende krisistye vir Christene en die kerk. Dit is nie net merkwaardige reguit teologie vir daardie berserkte tyd nie. Dit het 'n tydloosheid met aanwysers oor hoe om waarlik dissipel te wees wanneer die handskoene uitgetrek is en God se genade wat sy Seun se lewe gekos het, ook ’n aanspraak op ons maak – om te kies vir "buitengewone liefde", binne hierdie wereld.

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780796305664
Publication date:
September 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
288

Other products to consider

With Christ in the School of Prayer
With Christ in the School of Prayer

Author:
Andrew Murray
Now R114.95
(eB 1150)
How to Fast Successfully
How to Fast Successfully

Author:
Derek Prince
Now R84.95
(eB 850)
The Out-Of-Church Christians
The Out-Of-Church Christians

Author:
Andrew Strom
Now R152.95
(eB 1530)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Wat dissipelskap kos

Wat dissipelskap kos

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer