Write a review for this product.
Rate this product.

Puik
Reviewed by Zelda on 15 September 2010
2112 of 4416 people found the following review helpful:
Hierdie was een van die lekkerste boeke wat ek nog gelees het. Ek's baie lief vir laslappie werk maar kon nie besluit wil ek lees of my lappies werk nie. Ek het egter toe gelees. Ek was net spyt toe die boek klaar was want ek sou graag nog 'n bietjie verder wou lees. Dit was die eerste Deon Meyer boek wat ek gelees het en dit sal beslis nie die laaste wees nie. Ek het dit baie geniet.
Was this review helpful?

Kits Deon Meyer aanhanger
Reviewed by Unknown from Paarl on 16 July 2009
3285 of 6861 people found the following review helpful:
Dit was die eerste boek van Deon wat ek gelees het en ek kon dit eenvoudig nie neersit nie. Ek is geen letterkundige nie, maar na my mening (en ek weet Deon verskil van my) is dit sy beste boek nog, seker maar omdat dit my inlywing in die Deon Meyer kultuur was. Dis lekker om elke nuwe boek te lees en van die ou karakters weer raak te loop.
Was this review helpful?

Laat dit vir jou 'n les wees!
Reviewed by Unknown from Hartbeespoort, North West Province on 04 August 2008
3503 of 7354 people found the following review helpful:
Al is dit volgens die voorwoord een van Deon Meyer se eerste boeke, is dit tipies aan sy styl en baie goed. Ook een van daai boeke wat jy nie kan/wil neersit nie.
Was this review helpful?
See more reviews