Wie Met Vuur Speel

By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere... more
Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover
Edition:
New title
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Was:
R210.00
Now:
R151.00
eBucks:
eB1 510
Discovery Miles:
1 510
  • Pintrest

Short description

By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman!

Long description

Toe Ragel Bergh aan Dirk Buchner, haar lewe verander oornag, en onherroeplik - Dit Is die meeste ooit gevoel passievol Sy het oor iemand. Doel Ragel en dan Dirk hulself jaar in 'n ​​uiters gevaarlike situasie, en word gedwing om 'n beroep op die dienste van die enigmatiese Ivan Malan, die meester van vermomming, manipulasie en ander sinistere aktiwiteite. Wanneer dreigende oproepe, geskiedenis Arsenal - bekend as die "kabinet van die dood" - lê aan die kant, verborge onder die geskiedenis onopvallende Weskus huis.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624045526
Publication date:
September 2007
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
420g
Edition:
New title
Pages:
336
Audience:
General
Pages:
336

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Puik
Reviewed by Zelda on 15 September 2010
2112 of 4416 people found the following review helpful:

Hierdie was een van die lekkerste boeke wat ek nog gelees het. Ek's baie lief vir laslappie werk maar kon nie besluit wil ek lees of my lappies werk nie. Ek het egter toe gelees. Ek was net spyt toe die boek klaar was want ek sou graag nog 'n bietjie verder wou lees. Dit was die eerste Deon Meyer boek wat ek gelees het en dit sal beslis nie die laaste wees nie. Ek het dit baie geniet.

Was this review helpful?    

 

  Kits Deon Meyer aanhanger
Reviewed by Unknown from Paarl on 16 July 2009
3285 of 6861 people found the following review helpful:

Dit was die eerste boek van Deon wat ek gelees het en ek kon dit eenvoudig nie neersit nie. Ek is geen letterkundige nie, maar na my mening (en ek weet Deon verskil van my) is dit sy beste boek nog, seker maar omdat dit my inlywing in die Deon Meyer kultuur was. Dis lekker om elke nuwe boek te lees en van die ou karakters weer raak te loop.

Was this review helpful?    

 

  Laat dit vir jou 'n les wees!
Reviewed by Unknown from Hartbeespoort, North West Province on 04 August 2008
3503 of 7354 people found the following review helpful:

Al is dit volgens die voorwoord een van Deon Meyer se eerste boeke, is dit tipies aan sy styl en baie goed. Ook een van daai boeke wat jy nie kan/wil neersit nie.

Was this review helpful?    

See more reviews