Wildplaas-bestuur

Hierdie uitgawe van die titel bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die... more
Author:
BOTHMA
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Was:
R769.00
Now:
R692.00
eBucks:
eB6 920
Discovery Miles:
6 920
  • Pintrest

Short description

Hierdie uitgawe van die titel bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee.

Long description

Hierdie uitgawe van die titel bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee. Daarby is daar etlike nuwe hoofstukke, onder andere oor bemarking, boogjag, groensafari's en nog meer. Die titel is reeds gevestig as die primere handleiding vir studente en wildboere. Daarbenewens is dit 'n uitstekende algemene inligtingsbron oor talle wildsoorte in Suid-Afrika.

Product details

Editor:
J. du P. Bothma
Imprint:
VAN SCHAIK
Publisher:
VAN SCHAIK
ISBN:
9780627025310
Publication date:
January 2006
Length:
245mm
Width:
170mm
Pages:
765
Readership:
Undergraduate
Edition:
4th revised edition
Audience:
Tertiary education
Pages:
765

Table of contents

Algemene riglyne. Wildplaasbeplanning. Wilde diere en hul kenmerke. Siektes en parasiete van wilde diere. Die bestuur en benutting van wild. Habitatbestuur. Landelike ontwikkeling.

Customer reviews & ratings