Short description
Die Wiskunde vir die Klaskamer-reeks is ontwikkel na uitgebreide navorsing en klaskamertoetsing en voldoen aan die behoeftes van al die voormalige onderwysdepartemente. Die boeke bevat oefeninge, voorbeelde, hersiening, raaisels, speletjies en grappies, om leerlinge te wys op die pret van wiskunde, terwyl dit terselfdertyd 'n grondslag lˆ vir deeglike kennis van die beginsels van wiskunde.