Video

Wolwedans in Die Skemer

Hierdie verhaal van Leon van Nierop is 'n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979), toe 'n roman geword het (1983),... more
Author:
Leon van Nierop
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 100.00
Was:
R220.00
Now:
R145.00
eBucks:
eB1 450
Discovery Miles:
1 450
  • Pintrest

Short description

Hierdie verhaal van Leon van Nierop is 'n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979), toe 'n roman geword het (1983), daarna 'n televisiereeks (1985) – en nou word dit in Oktober vanjaar uitgereik as rolprent, die eerste "Boere-noir".

Long description

Hierdie verhaal van Leon van Nierop is 'n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979), toe 'n roman geword het (1983), daarna 'n televisiereeks (1985) – en nou word dit in Oktober vanjaar uitgereik as rolprent, die eerste "Boere-noir". Leon het self die draaiboek geskryf, en dit het hom geinspireer om weer hierdie roman te skep! Dit is dus 'n totaal nuwe roman wat tot stand gekom het, met dieselfde geliefde karakters as destyds, maar geplaas in die hier-en-nou van hedendaagse Suid-Afrika. Die mooi jong Sonja Daneel beland in Hazyview in 'n motorongeluk. Sy herwin haar bewussyn, maar ly egter aan geheueverlies. Sy herstel by die skouspelagtige Hotel Njala, en raak betrokke by die intriges en lotgevalle van 'n formidabele familie wie se lewens onlosmaakbaar verbind is aan die onheilspellende hotel. Voeg hierby geraamtes uit Sonja se eie verlede wat spoedig hul opwagting begin maak en die tafel is gedek vir 'n heerlike, spannende storie wat lesers nie sal kan neersit nie.

Product details

Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624056126
Publication date:
August 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
448
Audience:
General
Pages:
448

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Wolwedans in die skemer
Reviewed by Unknown from Queenstown, South Africa on 23 January 2013

Uitstekende storie, baie goed geskryf.

Was this review helpful?    

 

  Fantastic/keeps you on the edge book.
Reviewed by Antoinette from Johannesburg on 15 November 2012

Cliches apply like 'un-putdownable'. I have not read Afrikaans since 1984, so I was apprehensive about the language, but it all came back easily. The novel is in my top 10 for 2012.

Was this review helpful?    

 

  Wolwedans in die Skemer
Reviewed by Jacobus from Pretoria , South Africa on 12 November 2012

Lekker leesstof.

Was this review helpful?    

See more reviews

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R100.00 + R35.00 Post office delivery Like New melanie strachan

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
24 Dec 2012
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket