Short description
In hierdie eerste van 'n reeks, vat Jabu die Shangaan-gids die leser op 'n reis deur die laeveld, of meer spesifiek die Kruger Nasionale Park. Hoofstukke behandel 'n verskeidenheid van onderwerpe, soos items uit die natuur wat prakties gebruik kan word, d
Long description
In hierdie eerste van 'n reeks, vat Jabu die Shangaan-gids die leser op 'n reis deur die laeveld, of meer spesifiek die Kruger Nasionale Park. Hoofstukke behandel 'n verskeidenheid van onderwerpe, soos items uit die natuur wat prakties gebruik kan word, daar word gekyk na waar en wanneer diere eet, hoe hulle hulself verdedig, en die gewoontes van nag-diere. Jabu verduidelik die balans in die natuur, en verduidelik hoe mense in die verlede in harmonie geleef het met die natuur en hoekom dit vir ons belangrik is om aan te hou daarmee.