Short description
As jy in ’n leierskapsposisie van enige aard is, van sakeman tot kerkleier, ouer of onderwyser, het jy waarskynlik al gewonder wat ’n leier werklik is. Word die leier wat jy kán wees bied antwoorde op sulke vrae. Deur die verskille tussen leierskapstyle te ondersoek, bied John Maxwell die beginsels om ander te inspireer en motiveer.
Long description
As jy in ’n leierskapsposisie van enige aard is, van sakeman tot kerkleier, ouer of onderwyser, het jy waarskynlik al gewonder wat ’n leier werklik is. Word die leier wat jy kán wees bied antwoorde op sulke vrae. Deur die verskille tussen leierskapstyle te ondersoek, bied John Maxwell die beginsels om ander te inspireer en motiveer. Hy wys jou hoe om die visie, waardes, invloed en motivering van ’n suksesvolle leier te ontwikkel. Hy kyk ook na prioriteite, integriteit, positiewe verandering, probleemoplossing, houding, mense, visie en selfdissipline.