Short description
Terug op aanvraag. 'n Heruitgawe deur Pharos Woordeboeke van die agtste uitgawe in 1983 deur J.L. van Schaik-Uitgewers. Nou in sagteband.
Die enigste Afrikaans-Duits-Duits-Afrikaanse woordeboek beskikbaar.
Dekades lank ’n staatmaker.
Drie jaar uit druk; nou weer beskikbaar.