Grensoorlog

Subtitle:
Volume 1 (2 Discs)
Artist(s):
TV Series
Format:
DVD

Now:R119.95
eBucks:eB1200
Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

Grensoorlog

Short description

Hierdie dokumentêre reeks is ‘n intense onthulling van ‘n geheime oorlog. In 26 episodes vertel dit die verhaal van een van Afrika se langste kon? ikte, wat van 1966 tot 1989 uitgespeel het in Noord-Namibië (toe Suidwes-Afrika), en Suid-Angola, die sogenaamde “Operasionele Gebied” of “Grens”. Vir die eerste keer ooit word beeldmateriaal en foto’s ongesensor aangebied, wat die ware verhaal van Suid-Afrika se bosoorlog kaalkop vertel.

Die reeks tref die kyker soms soos ‘n hou in die maag met ‘n intieme, dikwels skokkende, maar gebalanseerde kyk op ‘n sleuteltydperk in die geskiedenis van Afrika. GRENSOORLOG neem die kyker op ‘n reis wat begin in die bloedige November van 1975 met onafhanklikheid in Angola, en voortstu tot die epiese botsing tussen Kubaanse en Suid-Afrikaanse troepe by Cuito Cuanavale in 1988. Langs die pad word stemme gehoor wat te lank stilgemaak is: van gewone SAW- en Swapo-troepe tot generaals en politici aan albei kante, van Russiese tot Kubaanse tot Amerikaanse spelers. Die sprekers breek deur die stiltes en die sensuur en praat uit die hart uit. Alle taboes word uit die pad gevee. GRENSOORLOG lê ‘n bloedige magspel bloot, met al die ware lewensdrama wat daarmee saamgaan.

Product details

Studio:
MNET
Label:
M-NET PRODUCTIONS
Duration:
312 min
Video Encoding:
4:3
Audio Encoding:
Dolby Digital 2.0
Zone:
Worldwide
Rating:
13

Other products to consider

Geluksdal
Geluksdal

Now R55.95
(eB 560)
Alles Sal Reg Kom
Alles Sal Reg Kom

Now R55.95
(eB 560)
Nils Holgerson Episodes 1-25
Nils Holgerson Episodes 1-25

Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Grensoorlog

Grensoorlog

Now:R119.95
eBucks:eB1200
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

3.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

4.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

5.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

6.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

7.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

8.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

9.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

10.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer