Seeponies

Author:
Lize Roux
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R70.95
eBucks:eB710

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Seeponies

Short description

Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan 'n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse bly 'n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie meer lank daar wees nie – tensy iemand vinnig 'n plan maak.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799344448
Publication date:
April 2009
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
72

Other available formats


Other products to consider

No image
Balkie Book 5: Balkie en die woeste virus: n Lees-, leer- en taalreis

Author:
Mart Meij; Martie Preller
Now R83.95
(eB 840)
New Moon
New Moon

Author:
Stephenie Meyer
Now R121.95
(eB 1220)
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Author:
Marita van der Vyver
Now R114.95
(eB 1150)
Pikkewouters van amper-stamperland
Pikkewouters van amper-stamperland

Author:
Marie Heese
Now R103.95
(eB 1040)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  See, sand, plesier en Ponies!
Reviewed by Allison on 17 June 2009
420 of 839 people found the following review helpful:

See, sand, plesier en ponies Komaan meisies! Hier is 'n heerlike avontuur van twee maats op 'n seevakansie. Toe Megan en Anri deur die bospaatjies na die uitkykpunt stap, gewaar hulle vreemde gedrogte - dis wilde ponies! Megan en Anri is vreeslik afgehaal toe hulle moes hoor die ponies gaan verkoop word. Dan en daar besluit Anri en Megan om weer die ponies op te spoor. Die ponise is egter onkrygbaar en totaal onreibaar, maar Megan is seker dat sy 'n ruiter op een van die ponies gesien het, wat die intrige net groter maak Dis egter moeiliker as wat hulle gedink het. Mmmm plus Werner het 'n meisie... Megan en Adri maak kennis met Benjam wat op een van die wilde ponies - Wildfire - ry en laat Adri en Megan se bloed bruis. Gaan Andri en Megan die belofte aan Benjamin behou en vir niemand van die ponies vertel nie? Dit plaas hulle in 'n moeilike situasie, want dit kan dalk die verkoping van die ponies stop sit. Iemand moet vinnig 'n plan maak... Nog boeke in die reeks: Perdedrome Totsiens, Sugarplum Anri se Plan Die spookperd Die beroemde ruiter Komaan, Karen! Roset

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Semi Soet
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

2.
Platteland
Was R143.95
Now R126.95
(eB 1270)

3.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

4.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

5.
Storieman Omnibus 1
Now R139.95

6.
Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

7.
Jakhalsdans
Was R119.95
Now R48.95
(eB 490)

8.
Heidi Box Set 2: Episodes 26 - 52
Now R138.95
(eB 1390)

9.
Pinocchio Box Set 1 - (Afrikaans)
Was R138.95
Now R122.95
(eB 1230)

10.
Hoofmeisie
Was R148.95
Now R131.95
(eB 1320)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer