Short description
Hierdie eerste Versamelbundel van Breyten Breytenbach se werk sluit in alle digbundels en ongepubliseerde verse tot net voor sy gevangenskap vir sy betrokkenheid by anti-apartheid aktiwiteite in die sewentigerjare, sowel as die bundel prosagedigte Katastr