Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans (AFK202U) by lecturer Henrietta Maria Roos
Zambezi is die eerste reisbeskrywing in Afrikaans in jare. M.C.Botha, bekende skepper van fiksie, het per Kombi deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana getoer en sy waarnemings onvervals neergepen ... Hoe hy ontvang is by doeane en padblokkades en deur gewone mense; wat Radio Moskou na Afrika uitsaai en wat die media in Zimbabwe van Suid-Afrika sê; hoe wild en ongerep wildtuine noord van die Limpopo nog is, hoe gevaarlik gebiede waar die gewapende onrus is ...