Biografie van 'n bende

Subtitle:
Die storie van Fokofpolisiekar
Author:
Annie Klopper
Format:
Softcover

Now:R180.95
eBucks:eB1810

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Biografie van 'n bende

Short description

In die biografie maak die leser kennis met Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny – die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie, soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mek

Long description

Die band Fokofpolisiekar en die woord "kontroversie" gaan hand aan hand. Sedert hul eerste optrede in 2003 het hulle aanhangers gegroei – en hul teenstanders ook. Een ding is seker: Hierdie band kan nie geignoreer word nie. Annie Klopper, 'n deurwinterde musiekjoernalis, is bekend daarvoor dat sy die groep se doen en late oor die jare fyn dopgehou het en hulle selfs die onderwerp van haar meestersgraad in Afrikaans gemaak het. Biografie van 'n bende het hieruit gespruit. In die biografie maak die leser kennis met Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny – die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie, soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mekaar in 'n charismatiese kerk gesmee het. Die leser kry insae in hoe hul persoonlike ervarings neerslag gevind het in hul lirieke. Die staaltjies van die vyf vriende wat saam die Suid-Afrikaanse musiekbedryf op sy kop gekeer het, sorg vir baie ligte oomblikke en groot vermaak. Die meeste van die foto's in die boek is tot op datum nog ongepubliseer en vorm saam met die noukeurige navorsing van Klopper ’n moetlees-boek vir elke Fokofpolisiekar-aanhanger, belangstellende of nuuskierige!

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869193423
Length:
215mm
Width:
215mm
Pages:
204

Other products to consider

Berlin Diary: The Journal of a Foreign Correspondent, 1934-1941
Berlin Diary: The Journal of a Foreign Correspondent, 1934-1941

Author:
William L. Shirer
Now R624.95
(eB 6250)
Soeker
Soeker

Author:
Pieter Cilliers
Now R225.95
(eB 2260)
I am Ozzy
I am Ozzy

Author:
Ozzy Osbourne
Now R128.95
(eB 1290)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Biografie van 'n bende

Biografie van 'n bende

Now:R180.95
eBucks:eB1810
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer