Write a review for this product.
Rate this product.

Bloedsusters (Schutte en De jager)
Reviewed by Frank from belgië on 10 January 2013
1 of 1 people found the following review helpful:
Hierdie boek sal beslis sensitiewe lesers ontstel. Ek het die teks in 1 asem gelees. Dis'n baie spannende verslag. Ilse Salzwedel verdien 'n eervolle sitasie!.
Was this review helpful?

Bloedsusters
Reviewed by Crystal from Cape Town on 12 July 2012
5 of 9 people found the following review helpful:
Die susters se storie ruk jou tot die werklikheid. Goed geskryf en ten spyte van elke grusame toneel wat hulle al mee te doen gehad het, verwys hulle steeds na elke een met deernis. Definitief die moeite werd om te lees. Lees sommer ook Piet Beyleveld & Micki Pistorius se boeke vir 'n behoorlike kwota Suid-Afrikaanse realiteit.
Was this review helpful?

Bloedsusters
Reviewed by Marné from Durban, South Africa on 09 April 2013
Baie insiggewende boek. Skokkende inligting veral tov plaasmoorde (wat gewoonlik uit die media gehou word).
Boeiend alhoewel dit onstellend is. Welgedaan Ilze!
Was this review helpful?
See more reviews