Die Mighty Men-Verhaal

DIE MIGHTY MEN-VERHAAL vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir... more
Author:
Buchan, Angus
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R249.00
eBucks:
eB2 490
Discovery Miles:
2 490
  • Pintrest

Short description

DIE MIGHTY MEN-VERHAAL vertel op boeiende wyse hoe een man se gehoorsaamheid aan God herlewing gebring het in Suid-Afrika en duisende lewens vir altyd verander het. "God het my gelei om hierdie storie te skryf sodat ek die ware verhaal kan vertel van wat gebeur het," sê die bekende en geliefde evangelis Angus Buchan self.

Long description

DIE MIGHTY MEN-VERHAAL vertel die verstommende verhaal van die Mighty MenTM-fenomeen - hoe dit begin het met 'n mosterdsaad-idee in 2003, tot hoe dit in 2010 geëindig het toe die konferensie deur meer as 300 000 mans bygewoon is.

Meer as 40 persoonlike getuienisse van mans wat by hierdie konferensies aangeraak is deur die Gees sal elke leser aan die hart gryp. Dit spreek van nuutgewonde vuur vir God wat in die harte van duisende mans aangesteek is, en sal lesers inspireer om God met nuwe toewyding te dien.

DIE MIGHTY MEN-VERHAAL vier onwankelbare geloof, oneindige hoop en vreugdevolle en oorvloedige lewe in Christus!

Product details

Imprint:
CUM
Publisher:
CUM
ISBN:
9781431603930
Publication date:
April 2012
Length:
245mm
Width:
171mm
Pages:
304
Audience:
General
Pages:
304

Customer reviews & ratings