'n Blywende vreugde

Subtitle:
Briewe van Audrey Blignault
Author:
Petrovna Metelerkamp; Maria Bink; Lynn Fourie
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R220.95
eBucks:eB2210

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

'n Blywende vreugde

Short description

Audrey Blignault is een van die heel bekendste skrywers in Afrikaans. Vir ongeveer 50 jaar het daar gereeld nuwe boeke uit haar pen verskyn.

Long description

Audrey Blignault is een van die heel bekendste skrywers in Afrikaans. Vir ongeveer 50 jaar het daar gereeld nuwe boeke uit haar pen verskyn. In 'n Blywende vreugde kan lesers vir die eerste keer haar persoonlike briewe aan vriende, familie en mede-skrywers lees. Sy skryf onder andere aan dr. Elize Botha, M.E.R., Hennie Aucamp, Ernst van Heerden en W.A. de Klerk oor dinge wat haar na aan die hart lê. Die briewe wissel van liriese aanhalings uit die poësie tot selfspot en skaterlag-stoute rympies en grappe. Wanneer geliefdes deur die dood weggeneem word, ontroer haar openhartige ontboeseming. Die omslag van die boek is 'n foto van een van die skrywer se geliefde kledingstukke. En hoe gepas, want dink jy aan Audrey Blignault, dink jy rooi – en spesifiek aan die oulap se rooi wat mooi maak.

Product details

Compiler:
Petrovna Metelerkamp; Lynne Fourie; Marina Brink
Publisher:
Hemel en See Boeke
ISBN:
9780620405768
Publication date:
January 2007
Length:
237mm
Width:
160mm
Weight:
855g
Edition:
3rd ed
Pages:
428
Illustrations:
24 Bladsye fotos

More buying options

View all 1 new from R65.00
Queries
R65.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Gary's Garage Sale  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Brand new - tiny tear in back cover
0

    1     

Other products to consider

Kaalkop
Kaalkop

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)
Newelig: Stories loop nie padsaam nie
Newelig: Stories loop nie padsaam nie

Author:
George Weideman
Now R139.95
(eB 1400)
What the Dog Saw: and Other Adventures
What the Dog Saw: and Other Adventures

Author:
Malcolm Gladwell
Now R153.95
(eB 1540)

Buy this product

'n Blywende vreugde

'n Blywende vreugde

Now:R220.95
eBucks:eB2210
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer