'n Dans met die dood

Subtitle:
Joernaal van ’n anoreksielyer
Author:
Aniel Botha
Format:
Softcover

Now:R153.95
eBucks:eB1540

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com

'n Dans met die dood

Short description

Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer.

Long description

Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. Maar vir die sensitiewe en begaafde skolier met 'n passie vir ballet was die woord 'anorexia', wat 'aptytverlies' beteken, eintlik 'n wanbenaming, want sy was gedurig honger – vir kos, vir rus, vir liefde en aanvaarding, maar veral vir die dood. Niemand, nie eens sy self nie, kon die redes vir haar selfvernietigende gedrag peil nie. Sy is uiteindelik op drie-en-twintigjarige ouderdom op aanbeveling van 'n sielkundige in 'n psigiatriese hospitaal opgeneem. 'n Dans met die dood is Aniel se eie aangrypende beskrywing van die ses weke wat sy in die eetsteurnisafdeling van die hospitaal deurgebring het, en van die ander pasiente wat sy daar ontmoet het. Die leser vergesel haar op haar pynlike reis terug van die afgrond, en kry onderweg diep ontstellende insigte in die gemoed van 'n anoreksielyer. Niks word verswyg nie – die leuens, die selfhaat, die komplekse en onstuimige liefde-haat-verhouding met kos, en die wanhopige hunkering na bevryding – of die dood.

Product details

Publisher:
ZEBRA PRESS
ISBN:
9781770200364
Length:
198mm
Width:
128mm
Pages:
144

Other available formats


Other products to consider

Joyce Meyer: A Life of Redemption and Destiny
Joyce Meyer: A Life of Redemption and Destiny

Author:
Richard Young
Now R143.95
(eB 1440)
Hotel Babylon
Hotel Babylon

Author:
Imogen Edwards-Jones
Now R114.95
(eB 1150)
In a different time: The inside story of the Delmas four
In a different time: The inside story of the Delmas four

Author:
Peter Harris
Now R189.95
(eB 1900)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Dans met die dood

'n Dans met die dood

Now:R153.95
eBucks:eB1540
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer