'n Engel in my huis

Author:
Riana Scheepers
Format:
Softcover

Now:R135.95
eBucks:eB1360

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

'n Engel in my huis

Short description

'n Engel in my huis is 'n keur uit sketse wat in Die Burger verskyn het.

Long description

Wat is dan met my dat ek alewig opsoek is na 'n huis? vra Riana Scheepers in een van die sketse van hierdie bundel. Oral waar sy reis, is sy alewig op soek na 'n huis wat sy kan koop, al is dit net met die oë. En dan stel sy voor hoe so 'n huis bewoon kan word, of dit nou 'n herehuis in Ierland is of 'n Karoohuisie in Loxton, 'n trappiesgewelhuis of 'n skuur naby Malmesbury. Of les bes die liefste huis van almal: haar eenvoudige vissershuisie aan die Weskus. Vir Scheepers is huise die hulsels waarin en waaruit gelewe word, waar mense mekaar ontmoet, waar kosbaarhede versamel word, waar gul maaltye berei word, maar ook vanwaar paaie na ver plekke aangedurf kan word, vanwaar jy beweeg om ander te ontmoet.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869190910
Publication date:
May 2005
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
230g
Edition:
New title
Pages:
158

Other products to consider

My voete loop na Wellington ...
My voete loop na Wellington ...

Author:
Riana Scheepers
Now R135.95
(eB 1360)
Petronella van Aarde, Burgemeester
Petronella van Aarde, Burgemeester

Author:
Dalene Matthee
Now R175.95
(eB 1760)
Somer
Somer

Author:
C.M. van den Heever
Now R90.95
(eB 910)
Die buiteposte
Die buiteposte

Author:
Dan Sleigh
Now R425.95
(eB 4260)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Engel in my huis

'n Engel in my huis

Now:R135.95
eBucks:eB1360
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer