'n Lewe met boeke

Author:
Koos Human
Format:
Softcover

Now:R216.95
eBucks:eB2170

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

'n Lewe met boeke

Short description

Koos Human word tereg die prins van Afrikaanse uitgewers genoem. Binne die bestek van 26 kort hoofstukke belig hy die hoogtepunte uit sy roemryke uitgewersloopbaan.

Long description

Koos Human word tereg die prins van Afrikaanse uitgewers genoem. Binne die bestek van 26 kort hoofstukke belig hy die hoogtepunte uit sy roemryke uitgewersloopbaan. Hy teken sy ervarings van gebeurtenisse rondom die titel, veral die Afrikaanse titel, opgedoen oor 'n periode van 40 jaar, teen die agtergrond van die literere, politieke, kulturele en sosiale wereld van die tyd. Die benieuende sensuurwetgewing en beperkings van die heersende bestel kom onder die loep - dit was in 'n "klimaat van grootheidswaan, banaliteit, onderdrukking en leuens" dat skrywers en uitgewers in veral die sestiger- en sewentigjare moes werk.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798147033
Publication date:
October 2006
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
280g
Edition:
New title
Pages:
176
Illustrations:
ports

Other products to consider

Roepman
Roepman

Author:
Jan van Tonder
Now R149.95
(eB 1500)
Klein-woordeboek/Little dictionary
Klein-woordeboek/Little dictionary

Author:
Jan Kromhout
Now R81.95
(eB 820)
Rillers-omnibus
Rillers-omnibus

Author:
Francois Bloemhof
Now R147.95
(eB 1480)
Gholf in aksie: Met lewendige-aksie DVD afrigting
Gholf in aksie: Met lewendige-aksie DVD afrigting

Author:
Gavin Newsham
Now R107.95
(eB 1080)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Lewe met boeke

'n Lewe met boeke

Now:R216.95
eBucks:eB2170
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer