'n Lyf Onthou

Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na... more
Author:
Riette Rust
Format:
Softcover

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 100.00
Was:
R150.00
Now:
R142.00
eBucks:
eB1 420
Discovery Miles:
1 420
  • Pintrest

Short description

Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore te bring.

Long description

Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore te bring. Die literator Marius Crous se oor die bundel: Soos die titel van hierdie versameling kortverhale reeds suggereer, gaan die leser hier te doen kry met verhale oor die liggaam en belewenisse van die liggaam. En die leser word inderdaad nie teleurgestel met die aanbod nie. Dit is geile verhale oor die liggaam, die erotiek en die sluimerende wellus. Goeie verhale. Goedgeskrewe en onderhoudend.

Product details

Imprint:
PROTEA
Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869195489
Publication date:
March 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
240g
Pages:
158
Audience:
General
Pages:
158

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R100.00 + R35.00 Post office delivery New melanie strachan

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
24 Dec 2012
Location:
Pretoria, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Add to basket