'n Nuwe kind teen Vrydag

Subtitle:
Verander jou kind se gesindheid, gedrag, karakter in vyf dae
Author:
Kevin Leman
Format:
Softcover

Now:R119.95
eBucks:eB1200

South Africa

Delivery:
Usually within 13 working days.
Seller:
kalahari.com

'n Nuwe kind teen Vrydag

Short description

Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het 'n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig werk.

Long description

Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het 'n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig werk. 'n Nuwe kind teen Vrydag bied 'n vyfdagaksieplan vir ouers om eiesinnige kinders vinnig reg te ruk. Kevin Leman wys op sy kenmerkende gesondeverstand- manier hoekom kinders doen wat hulle doen – en hoe ouers daarop kan reageer. Met sy humor en bemoediging bied doktor Leman praktiese, uitvoerbare strategiee wat resultate waarborg binne slegs vyf dae. 'n Nuwe kind teen Vrydag het die ant-woorde waarna baie ouers smag.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781770007239
Publication date:
July 2009
Length:
210mm
Width:
148mm
Pages:
268

Other products to consider

Koester jou Baba
Koester jou Baba

Author:
Ann Richardson; Megan Foure
Now R130.95
(eB 1310)
Die volledige ouerskapboek: Praktiese raad deur kenners
Die volledige ouerskapboek: Praktiese raad deur kenners

Author:
David Stoop; Jan Stoop
Now R151.95
(eB 1520)
Kweek kinders met karakter
Kweek kinders met karakter

Author:
H. Brittz
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Nuwe kind teen Vrydag

'n Nuwe kind teen Vrydag

Now:R119.95
eBucks:eB1200
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer