'n Oomblik in die wind

Author:
Andre P. Brink
Format:
Softcover

Now:R198.95
eBucks:eB1990

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

'n Oomblik in die wind

Short description

’n Welkome heruitgawe van ’n aangrypende verhaal van liefde oor die kleurgrense heen. Dit speel af tussen 1749 en 1751. Elisabeth vergesel haar eggenoot, Erik Larsson, en ’n gids, ene Van Zyl, op ’n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, bakleiery en muitery. Eendag stap Erik en Van Zyl die wildernis in, en keer nie weer terug nie. Adam Mantoor, ’n drosterslaaf, ontferm hom oor Elisabeth ná die dood van die twee mans. ’n Verhouding ontstaan tussen die wit vrou en die trotse slaaf. Die reis terug deur die Karoo, word gekenmerk deur groot ontberinge, en Elisabeth beloof Adam om hom sy vryheid te help verkry. ’n Onvergeetlike verhaal deur ’n meesterverteller.

Long description

Die roman speel af tussen 1749 en 1751. Elisabeth vergesel haar eggenoot, Erik Alexis Larsson, en 'n gids, ene Van Zyl, op 'n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op 'n dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie. Adam Mantoor, 'n drosterslaaf, ontferm hom oor Elisabeth na die dood van die twee mans. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede en hulle vertrek op die lang en gevaarlike tog terug Kaap toe. 'n Verhouding ontstaan tussen die wit vrou en die trotse slaaf, en daar is 'n ruk lank 'n byna paradyslike bestaan in die wildernis. Die reis terug lei deur die Karoo en word gekenmerk deur steeds groter ontbering, en Elisabeth beloof Adam om hom sy vryheid te help verkry.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798145190
Publication date:
April 2005
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
240g
Edition:
1
Pages:
192

Other products to consider

The Cutting Room
The Cutting Room

Author:
Louise Welsh
Now R114.95
(eB 1150)
Eilande
Eilande

Author:
Dan Sleigh
Now R270.95
(eB 2710)
The Immortal Highlander
The Immortal Highlander

Author:
Karen Marie Moning
Now R81.95
(eB 820)
Kanna Hy Ko Hystoe
Kanna Hy Ko Hystoe

Author:
Adam Small
Now R84.95
(eB 850)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Oomblik in die wind

'n Oomblik in die wind

Now:R198.95
eBucks:eB1990
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer