'n Rede vir rose

Author:
Nancy Gardiner
Format:
Softcover

Now:R144.95
eBucks:eB1450

South Africa

Delivery:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com

'n Rede vir rose

Short description

Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde.

Long description

Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos. Met die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992402
Publication date:
September 2006
Length:
260mm
Width:
193mm
Weight:
485g
Pages:
128

Other products to consider

Growing Bonsai in South Africa
Growing Bonsai in South Africa

Author:
Doug Hall
Now R199.95
(eB 2000)
101 Essential Tips: 101 Essential Tips: Bonsai
101 Essential Tips: 101 Essential Tips: Bonsai

Author:
Harry Tomlinson
Now R63.95
(eB 640)
Kos uit die tuin
Kos uit die tuin

Author:
Jennifer Godbold-Simpson
Now R207.95
(eB 2080)
Orgidee in Suid-Afrika: 'n Gids vir tuiniers
Orgidee in Suid-Afrika: 'n Gids vir tuiniers

Author:
Hendrik Venter
Now R161.95
(eB 1620)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Rede vir rose

'n Rede vir rose

Now:R144.95
eBucks:eB1450
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer