'n Vurk in die pad

Author:
Andre P. Brink
Format:
Hardcover

Now:R320.95
eBucks:eB3210

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

'n Vurk in die pad

Short description

Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…"

Long description

Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…" Die memoir gee die leser 'n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidswee gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798149969
Publication date:
May 2009
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
870g
Pages:
480
Illustrations:
photos

More buying options

View all 1 new from R299.991 used from R250.00
Queries
R250.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Oudtshoorn Bookshop  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Excellent condition. Order right away to avoid disappointment.
0

R299.99
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Jacques Fourie  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Die Laaste Afrikaanse Boek: (1)
Die Laaste Afrikaanse Boek: (1)

Author:
Karel Schoeman
Now R324.95
(eB 3250)
Bittersoet
Bittersoet

Author:
Natasha Sutherland
Now R126.95
(eB 1270)
Prison Diary 2: Wayland - Purgatory: Wayland - Purgatory
Prison Diary 2: Wayland - Purgatory: Wayland - Purgatory

Author:
Jeffrey Archer
Now R94.95
(eB 950)
Princess
Princess

Author:
Jean Sasson
Now R103.95
(eB 1040)

Customer reviews & ratings

Buy this product

'n Vurk in die pad

'n Vurk in die pad

Now:R320.95
eBucks:eB3210
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
MySchool Smart-Kids Offer