Joernaal van seenwense

Author:
Louis Wilsenach
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Joernaal van seenwense Out of stock

Short description

Hoekom hierdie Joernaal? ... en hoekom nou? Ons lewe vandag in die mees kompeterende tydvak van alle tye, en vandag se kind staan voor allemintige uitdagings.

Long description

Hoekom hierdie Joernaal? ... en hoekom nou? Ons lewe vandag in die mees kompeterende tydvak van alle tye, en vandag se kind staan voor allemintige uitdagings. Baie kinders word groot met enkelouers, en dikwels werk beide ouers. Dit is eensame kinderdae. In hierdie internetgedrewe tyd, is jou kind net een klik weg van fantastiese inligting, groot pret en ja, ongelukkig ... duiwelstreke! Dit is gevaarlike tye om in groot te word. Die wereld bied wonderlike geleenthede, maar terselfdertyd is dit vol lelike slagysters. Dit is beide die beste en die slegste tyd om kind te wees. Ouers en opvoeders is deeglik bewus van al die uitdagings wat vandag se kind in die gesig staar. Daarom is hierdie Joernaal die regte instrument om nou in hul hande te plaas. Hierdie Joernaal met sy Beloftes, gebede, seeninge en seenwense sal jou kind veilig na sy bestemming lei. Dit is interessant en interaktief.

Product details

Publisher:
Griffel Media
ISBN:
9780981417714
Publication date:
August 2008
Length:
230mm
Width:
210mm
Weight:
180g
Pages:
56

Other products to consider

Talit Ha Cumi: The Secrets of the Prayer Shawl
Talit Ha Cumi: The Secrets of the Prayer Shawl

Author:
John Francis
Now R126.95
(eB 1270)
Ligdans: Depressie-vegters se verhale van hoop
Ligdans: Depressie-vegters se verhale van hoop

Author:
Jeanne Els
Now R103.95
(eB 1040)
Christelike Kernensiklopedie
Christelike Kernensiklopedie

Author:
Frits Gaum
Now R338.95
(eB 3390)
The Love Dare
The Love Dare

Author:
Alex Kendrick; Stephen Kendrick
Now R114.95
(eB 1150)

Out of stock

Joernaal van seenwense

Joernaal van seenwense

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter