Short description
Toe Strand nog Die Strand was, het Stella en haar sussie, Jeanette, elke Desember saam met hul ouers by Ouma Strand se welkom-huis gaan afpak. Die verskillende fases van Stella se lewe ontvou ontroerend.
Long description
Toe Strand nog Die Strand was, het Stella en haar sussie, Jeanette, elke Desember saam met hul ouers by Ouma Strand se welkom-huis gaan afpak. Die verskillende fases van Stella se lewe ontvou ontroerend. Deur haar oe beleef die leser die soet en sout van