Short description
Oor die jare het die Here die waarhede wat in Beleef God! vervat is, gebruik om mense aan te raak. Gevolglik het miljoene mense die Here beter leer ken, weet hulle hoe sy stem klink en verstaan hulle die Here se wil vir hulle lewe. Die Here het dieselfde