Short description
Hierdie is die dagbeplanner waarop almal gewag het. Dit is dubbeldoelig want jy kan jou besige skedule beplan en daar is ook plek vir jou geliefdes se kiekies. Dit is 'n handige grootte en jy kan dit met jou saamneem waar jy ookal gaan.
Long description
Hierdie is die dagbeplanner waarop almal gewag het. Dit is dubbeldoelig want jy kan jou besige skedule beplan en daar is ook plek vir jou geliefdes se kiekies. Dit is 'n handige grootte en jy kan dit met jou saamneem waar jy ookal gaan. Dit is vir die beroepsvrou, ma's, oumas, verliefdes en almal wat graag brag oor die mense wat hulle liefhet of oor hulle oorsese toer.