Short description
Hoewel daar 732 oordenkings is, is die dagboek in 'n klein en handige formaat sodat jy dit kan inpak en saam met jou neem waarheen jy ook al mag gaan. Elke oordenking het 'n teks as hooftema wat ondersteun word deur ander tekste uit die Ou en Nuwe Testame
Long description
Hoewel daar 732 oordenkings is, is die dagboek in 'n klein en handige formaat sodat jy dit kan inpak en saam met jou neem waarheen jy ook al mag gaan. Elke oordenking het 'n teks as hooftema wat ondersteun word deur ander tekste uit die Ou en Nuwe Testament. Dit is insiggewend hoeveel tekste uit die uiteenlopende twee Testamente dra dieselfde boodskap. Die lesers wat gereeld uit daily light on the daily path gelees het, het die kennis en ervaring wat die samestellers van die Bybel gehad het, beleef en gekoester. Dit was ook asof elke dag spesiaal hulle behoeftes aangespreek het.