Short description
In die ensiklopedie is 3250 inskrywings en 'n verdere 841 verwysingslemmas afgesien van die kruisverwysings na ander inskrywings en beslaan 1248 volkleur bladsye.
Long description
In die ensiklopedie is 3250 inskrywings en 'n verdere 841 verwysingslemmas afgesien van die kruisverwysings na ander inskrywings en beslaan 1248 volkleur bladsye. Die inskrywings dek die volgende terreine: Ou Testament, Nuwe Testament, dogmatiek, etiek, algemene en Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis, missiologie, Suid-Afrikaanse kerke en prominente figure wat 'n impak op die voortgang van die evangelie gehad het, veral soos dit Suid-Afrika geraak het. Daar is probeer om reg aan al die demoninasies en oortuigings te laat geskied. Talle van die stories en gebeure word nou vir die eerste keer in Afrikaans vertel.