Short description
Francine Rivers is ’n romanskrywer van formaat. Deurweef met genade is ’n vertaling van haar boeiende verhaal, The Scarlet Thread. Sierra Madrid – vrou van die neëntigerjare, moedig, vasberade – se lewe is op die punt om omgekeer te word. Mary Kathryn McMurray – jong baanbreker op die trek na Oregon – is woedend omdat sy haar huis en wortels moet agterlaat.
Long description
Francine Rivers is ’n romanskrywer van formaat. Deurweef met genade is ’n vertaling van haar boeiende verhaal, The Scarlet Thread. Sierra Madrid – vrou van die neëntigerjare, moedig, vasberade – se lewe is op die punt om omgekeer te word. Mary Kathryn McMurray – jong baanbreker op die trek na Oregon – is woedend omdat sy haar huis en wortels moet agterlaat. Twee vroue, eeue uitmekaar, word verenig deur 'n verweerde dagboek namate hulle met God, hul mans – selfs hulself – worstel, tot hulle in die arms van die Een val wat hulle onvoorwaardelik liefhet.