Die boek van Ester

Author:
Wilna Adriaanse
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R211.95
eBucks:eB2120

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Die boek van Ester

Short description

As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in 'n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is 'n magtige wapen.

Long description

As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in 'n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is 'n magtige wapen. Sy is die dogter van Leon Green, 'n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die suksesvolste redakteurs van 'n dagblad in die land geword het. Alles wat sy geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat 'n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is. Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy 'n vryskut mode-fotograaf word. Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om nie weer haar voete op die Afrika kontinent te sit nie. Twee jaar nadat sy die land verlaat het, bevind sy haar egter terug in Suid-Afrika vir 'n mode-artikel wat in die Laeveld geskiet word. Hier ontmoet sy vir Samuel McGreggor, 'n veearts van beroep, maar ook betrokke by 'n verskeidenheid bewaringsorganisasies. Hy is 'n gewilde spreker by kongresse en is raadgewer vir heelwat regerings- en nie-organisasies oor die onderwerp van bewaring. Hy is uitgesproke teen groot korporasies wat ekologies en humaniter stompsinnig is en net na die balansstaat van hulle maatskappye kyk en regeringsamptenare wat hulle self verryk deur te maak of hulle nie bewus is van sekere vergrype wat aan die gang is nie. Samuel is onlosmaaklik deel van die kontinent en glo dat daar genoeg mense is wat 'n verskil wil maak. Wanneer Ester hom leer ken, beskuldig sy hom daarvan dat hy naief is en nie wil sien dat hy met 'n hopelose poging besig is nie. Terselfdertyd fassineer sy geloof in die proses waarmee hy besig is haar en kan sy nie help om haar eie verbondenheid met hierdie land en sy mense te evalueer nie. Haar Joodse herkoms herken en verstaan die onlosmaaklike verbondenheid aan ‘n landstreek wat hard op sy inwoners is. Die pad wat sy moet loop om by aanvaarding uit te kom, is nie so maklik nie en in die proses verklaar sy eers oorlog teen 'n kontinent en sy mense, haar ouers en broer en teen 'n man wat nie wil aanvaar dat hy met 'n verlore saak besig is nie. Maar Afrika is rooi grond word ook nie maklik uit 'n mens se skoene geskud nie.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624046837
Publication date:
November 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
545g
Pages:
512

More buying options

View all 1 used from R160.00
Queries
R160.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: isabel van staden  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: name written on page 3
0

    1     

Other products to consider

Franse briewe: Pos uit Provence
Franse briewe: Pos uit Provence

Author:
Marita van der Vyver
Now R175.95
(eB 1760)
Lang skaduwees in Afrika
Lang skaduwees in Afrika

Author:
Connie Luyt
Now R179.95
(eB 1800)
Swerfjare Van Poppie Nongena: (1)
Swerfjare Van Poppie Nongena: (1)

Author:
Elsa Joubert
Now R171.95
(eB 1720)
Die ontsondiger
Die ontsondiger

Author:
Francine Rivers
Now R99.95
(eB 1000)

Buy this product

Die boek van Ester

Die boek van Ester

Now:R211.95
eBucks:eB2120
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
Opening the Gates of Heaven
Now R135.95
(eB 1360)

2.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R248.95
(eB 2490)

3.
God se apteek
Now R100.95
(eB 1010)

4.
Heaven Is for Real
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
God's pharmacy
Now R199.95
(eB 2000)

7.
8.
Destined to Reign
Now R153.95
(eB 1540)

9.
Die hemel is werklik
Now R99.95
(eB 1000)

10.
m.kalahari.com
 
Newsletter