Short description
Die Groot Bybelkoerant. Met 186 daaglikse koerante word die trefkrag van die Bybel opnuut ontsluit.
Long description
Die Groot Bybelkoerant. Met 186 daaglikse koerante word die trefkrag van die Bybel opnuut ontsluit. Al die beste berigte uit Die Bybelkoerant en Die Tweede Bybelkoerant is ingesluit, en is daar ook heelwat nuwes, Bybelverhale wat nie in die eerste en tweede Bybelkoerante in moderne koerantstyl oorvertel is nie. Daar is altesaam 186 'koerante', elk met redaksionele kommentaar op die dag se nuusgebeure.