Die groot gebedeboek

Subtitle:
Daaglikse gesprekke met God
Author:
Piet Naude
Format:
Hardcover

Now:R132.95
eBucks:eB1330

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Die groot gebedeboek

Short description

Hier is 'n bundel met meer as 500 van die wêreld se mooiste en mees inspirerende gebede - uit verskillende tale, tye en kulture versamel, vertaal en verwerk vir Afrikaanse lesers.

Long description

As ons in gebed praat met die God wat ons liefhet, ontbreek die woorde dikwels om ons gedagtes, gewaarwordinge, vrese, verlangens voor God uit te druk. Soms is ons gebede skraps, leeg, herhalend, omdat ons vergeet hoe hoog en wyd en diep 'n gesprek met God kan wees.
Dit is dan dat ons opgetekende gebede van ander bidders kan gebruik.
Hier is 'n bundel met meer as 500 van die wêreld se mooiste en mees inspirerende gebede - uit verskillende tale, tye en kulture versamel, vertaal en verwerk vir Afrikaanse lesers.
Die groot gebedeboek kan langs jou Bybel lê en jou - as dagboek - deur die 366 dae van die jaar dra. Daarom bied die bundel 'n dag-tema, 'n Skrifgedeelte om te lees, een of meer gebede, en 'n treffende aanhaling oor gebed vir elke kalenderdag.
Die wye versameling gebed kan egter ook volgens tema gebruik word - die omvattende indekse agter in die boek help lesers om 'n gebed te vind wat presies voldoen aan hulle spesifieke behoefte of vir 'n besondere geleentheid.

Hier is gebedswoorde van bidders sedert die 1ste tot die 21ste eeu - van die pragtig gedrae bedes van
die ou kerkvaders, tot die kontemporêre gebede van vandag se bidders; van martelaars se gebede op die brandstapel, tot hedendaagse mense se gebedsreaksies op die gebeure van 11 September 2001.
Die inleiding tot die boek, en tot elke maand se gebede - geskryf deur prof Piet Naudé - sluit aan by die bekendste gebed van alle tye: Jesus se 'Ons Vader ...'

Die woorde van die meer as 300 bidders opgeteken in hierdie bundel is nie bedoel om lesers se eie gebede te vervang nie - dit wil net gedagtes en onderwerpe vir persoonlike en openbare gebede stimuleer. Die groot gebedeboek wil 'n bydrae lewer om Chirstene se gebedslewe te verryk.

Product details

Publisher:
Lux Verbi BM
ISBN:
9780796300928
Publication date:
September 2002
Length:
24mm
Width:
16mm
Thickness:
3mm
Weight:
800g
Edition:
5.00
Pages:
448
First published:
2002

Other products to consider

Onrus op Koraalbaai
Onrus op Koraalbaai

Author:
Lenora Worth
Now R90.95
(eB 910)
Wanhopige liefde
Wanhopige liefde

Author:
Dorothy Clark
Now R128.95
(eB 1290)
Ligdans: Depressie-vegters se verhale van hoop
Ligdans: Depressie-vegters se verhale van hoop

Author:
Jeanne Els
Now R103.95
(eB 1040)
Fireproof
Fireproof

Author:
Eric Wilson
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die groot gebedeboek

Die groot gebedeboek

Now:R132.95
eBucks:eB1330
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
The 5 Love Languages
Was R129.95
Now R45.95
(eB 460)

2.
3.
4.
Commanding Your Morning
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
Christian Counseling
Now R324.95
(eB 3250)

7.
Unlocking the Bible
Now R121.95
(eB 1220)

8.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R232.95
(eB 2330)

9.
Heaven Is for Real
Now R99.95
(eB 1000)

10.
Die A tot Z van Berading
Now R171.95
(eB 1720)

m.kalahari.com
 
Newsletter