Long description
Byna 300 onvergeetlike Bybelverhale word op dramatiese en aanskoulike wyse oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou. Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly deurgaans Skrifgebonde en by elkeen word die toepaslike Skrifverwysings gegee.
Review
MENINGS EN RESENSIES
DIE KINDERBYBEL
Anne De Graaf
Tans geen resensies beskikbaar nie