Short description
Jy kan werklik ’n verskil maak in jou kind se elkedagse lewe terwyl jy bid dat God se beste en wonderlikste beloftes in sy lewe waar word. Sestig gewilde gebede uit die topverkoper The Power of a Praying™ Parent sal jou vrede en vertroue gee in jou ouerskapsvaardighede terwyl jy ontdek hoe om op ’n dinamies manier vir jou kind te bid.