Short description
Die nuwe Bybel vir 'n Geesvervulde lewe bied 'n hulpmiddel vir almal wat die Verlosser en sy Woord liefhet.
Long description
Die nuwe Bybel vir 'n Geesvervulde lewe bied 'n hulpmiddel vir almal wat die Verlosser en sy Woord liefhet – 'n stuk gereedskap vir enigeen van die magdom gelowiges wat toenemend deur die Heilige Gees vanuit verskeie oorde in Christus se liggaam verenig word in 'n verdiepte vennootskap en met verdiepte geestelike passie.