Short description
Die stem agter jou bevat ’n jaar se oordenkings en is daarop ingestel om jou lewe weldadig aan te raak en geestelik te verryk. God se boodskap uit die Woord word deur die pen van Solly Ozrovech omskep tot ’n lewende waarheid wat elke leser sal aanspoor om tot aksie oor te gaan. Wees gewillig om te volg waarheen die Meester jou wil lei.