Short description
'n Kleurvolle en kreatiewe plakkerboek met meer as 60 plakkers wat maklik aftrek en weer en weer gebruik kan word.
Long description
'n Kleurvolle en kreatiewe plakkerboek met meer as 60 plakkers wat maklik aftrek en weer en weer gebruik kan word. Deur die plakkers op die regte plekke te plak, leer ken die kinders die Bybelse verhaal van God wat vir Noag en sy familie en twee van elke soort dier gered het toe die aarde met water oorspoel is.