Short description
Jou huwelik gaan deur 'n stormagtige fase met jou skoonouers wat skielik kom kuier het. Hoe moet jy hierdie krisis in jou huwelik hanteer?
Long description
Jou huwelik gaan deur 'n stormagtige fase met jou skoonouers wat skielik kom kuier het. Hoe moet jy hierdie krisis in jou huwelik hanteer? Vind praktiese raad deur 'n verskeidenheid kenners vir hierdie en soortgelyke huwelikskwessies soos onder andere gesamentlike finansies, romanse, ouerskap, spiritualiteit en geestelike groei in hierdie title.