Eiland van toevlug

Author:
Terry Blackstock
Format:
Softcover

Now:R108.95
eBucks:eB1090

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Eiland van toevlug

Short description

Die klein, op-die-oog-af vreedsame eilandgemeenskap van Kaap Skuilhoek word geruk deur die dubbele moord op twee van die idilliese eiland se mees geliefde inwoners, Wayne en Thelma Owens.

Long description

Die klein, op-die-oog-af vreedsame eilandgemeenskap van Kaap Skuilhoek word geruk deur die dubbele moord op twee van die idilliese eiland se mees geliefde inwoners, Wayne en Thelma Owens. Die moordwapen behoort aan hul skoonseun, Jonathan Cleary. Hoewel die eiland se polisiehoof, kaptein Matthew Cade, verplig is om hom in hegtenis te neem, is hy nie oortuig dat sy beste vriend tot so 'n wrede daad in staat is nie. Die Owense se Christelike bediening op die eiland, 'n huis wat 'n heenkome aan uitgeworpenes bied, huisves baie meer gure karakters as Jonathan. Die gemeenskap is vreesbevange dat daar 'n moordenaar in Hanoverhuis skuil wat dalk weer kan toeslaan. Morgan Cleary is verpletter deur haar ouers se dood en sukkel om Hanoverhuis aan die gang te hou terwyl haar man in die tronk sit. Sy kan nie regtig op haar suster, Blair, staatmaak vir hulp nie. Blair is verbitterd oor die littekens uit haar verlede en wil niks met Hanoverhuis of Christenskap te doen he nie. Sy maak egter in haar vasberade soektog na haar ouers se moordenaar ontstellende ontdekkings. Vir Morgan, Blair en Cade ontaard dit in 'n dodelike wedloop teen tyd met baie meer as Hanoverhuis op die spel. Eiland van toevlug is 'n spannende verhaal oor verraad, emosies en liefde wat die leser tot op die laaste bladsy sal boei..

Product details

Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415302200
Publication date:
January 2008
Weight:
515g
Pages:
424

More buying options

View all 1 used from R90.00
Queries
R90.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: this book is in excellent condition, cover is in great condition and so is the inside of the book.. only things is..edges of pages shows some dust,very minimal though.. it is fantastic condition, better than most books you would find at exclusive books. almost perfect condition
0

    1     

Other products to consider

Beauty for ashes
Beauty for ashes

Author:
Dorothy Clark
Now R128.95
(eB 1290)
Alle paaie lei deur die strand
Alle paaie lei deur die strand

Author:
Corlia Fourie
Now R137.95
(eB 1380)
In Borrowed Light
In Borrowed Light

Author:
Barbara Keating; Stephanie Keating
Now R176.95
(eB 1770)
Fireproof
Fireproof

Author:
Eric Wilson
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Eiland van toevlug

Eiland van toevlug

Now:R108.95
eBucks:eB1090
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Bestsellers
1.
The 5 Love Languages
Was R129.95
Now R45.95
(eB 460)

2.
3.
4.
Commanding Your Morning
Now R103.95
(eB 1040)

5.
6.
Christian Counseling
Now R324.95
(eB 3250)

7.
Unlocking the Bible
Now R121.95
(eB 1220)

8.
A More Excellent Way: Be in Health
Now R232.95
(eB 2330)

9.
Heaven Is for Real
Now R99.95
(eB 1000)

10.
Die A tot Z van Berading
Now R171.95
(eB 1720)

m.kalahari.com
 
Newsletter