Short description
Sjoe! Mens wil net luister en droom en elke nou en dan 'n klein bietjie huil wanneer jy na dié toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte luister. Met 'n stem en wysies wat toor, herhaal Chris Chameleon die lyne van haar woorde in 'n lugspieëling van klank wat die verlede eggo. Daar is 'n plek hiér waar hartstog, weemoed en kinderlikheid ontmoet in soveel helder eenvoud - dis amper bomenslik mooi.
Long description