Long description
Pragtige geskenkboekies vir vriende en familie om te sê dat jy na hulle verlang, aan hulle dink en hul vriendskap waardeer. Met hul volkleurfoto-ontwerp is hierdie geskenkboekies ideaal om te gee in die plek van ’n groetekaartjie of as ’n geskenk.