Short description
Hoe en waar begin mens om kinders oor God die Bybel en geloof te leer? Begin by die begin.
Long description
Sleutelbegrippe word in 'n eenvoudige taal bespreek, kinder-vriendelik, ideaal vir voorleesvoor slaaptyd, leer saam met kinders, heerlike ontmoeting met Jesus, diep saam-saam antwoorde.