Short description
Ontmoet hom daagliks saam-saam. Leer saam-saam oor al die waarhede oor die skepping, Jesus en redding.
Long description
Belangrike leerstellings word op 'n kindervriendelike wyse behandel. Moeilike vrae word beantwoord en deur Bybelse geheue-versies gestaaf.