Short description
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Die sakpas-grootte en pragtige
Long description
Hierdie gids maak deel uit van die Eerste veldgids-reeks, wat ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende wereld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidsies is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.