Franse briewe

Subtitle:
Pos uit Provence
Author:
Marita van der Vyver
Format:
Softcover

Now:R175.95
eBucks:eB1760

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Franse briewe

Short description

Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het? Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog 'n keer oor haar drumpel.

Long description

Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het? Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog 'n keer oor haar drumpel. Wat het verander in die Provenkaalse kliphuis met sy persblou hortjies, pienk rose, laventel voor die kombuisvenster en die enorme ou plataanboom langs die hek? Wat het dieselfde gebly? Ja, Marita, haar Franse man, Alain, en die vier kinders woon steeds in Kerkstraat – Rue de l'eglise – van 'n Middeleeuse dorpie. Dis ook somer in Provence – en soos elke somer word al die poskaartprentjies oornag lewend. Lappe laventel so pers dat dit lyk asof derduisende botteltjies kristalviolet per ongeluk uit 'n vragvliegtuig geval het. Goudgeel sonneblomme net waar jy kyk, asof jy pens en pootjies binne-in 'n Van Gogh-skildery beland het. Maar help! Terselfdertyd het 'n bende misdadigers op Marita se Provenkaalse dorpie toegesak! Haar motor word nie net gesteel nie, maar onherstelbaar verniel. En moleste met motors is maar een van die, noem dit maar "interessante", aspekte van haar idilliese bestaan. Daar is ook nog huismoleste, kultuurskokke, ouderdom en ander meer tipies Franse vliee in die salf soos skoolgaan in Frankryk.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624046677
Publication date:
September 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
250g
Pages:
224

Other products to consider

Trippel sewe
Trippel sewe

Author:
Annelie Botes
Now R180.95
(eB 1810)
Op 'n plaas in Afrika
Op 'n plaas in Afrika

Author:
Helena Gunter
Now R170.95
(eB 1710)
Time out
Time out

Author:
Marita van der Vyver
Now R198.95
(eB 1990)
Tien Vir 'n Vriend
Tien Vir 'n Vriend

Author:
Marita van der Vyver
Now R69.95
(eB 700)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Franse briewe

Franse briewe

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Newsletter