Short description
Die titel is 'n wereldtreffer wat mense se geloofslewe help vorm het, en is nou in Afrikaans vertaal.
Long description
Die titel is 'n wereldtreffer wat mense se geloofslewe help vorm het, en is nou in Afrikaans vertaal. Die gebedstye is ingeruim volgens die ritme van oggend en aand, asook gebede vir spesiale geleenthede in die kerklike seisoen, ons geloofslewe en in die gesin. Gebede vir 30 dae geskik vir persoonlike verryking of vir geloofsgroepe; ook gepaste gebede vir verskillende geleenthede.